Welcome   -   Siyakwemukela   -   Welkom   -   Re a le amogela

UJ Logo
Search: 
Go Search
No Navigation Available
Welkom by ons Webtuiste  


Hier kan u inligting kry oor ons personeel, die programme wat ons aanbied, asook ander wetenswaardighede oor die Departement.

U kan ook in verbinding tree met ons personeel en met hulle in gesprek tree oor hul belangstellingsvelde.

Inligting wat vir ingeskrewe studente van belang mag wees, sal ook periodiek hier verskyn. Onthou huidige studente kan ook op Edulink kyk vir notas vanaf dosente.

     
Copyright(c) 2009 The University of Johannesburg | Terms and Conditions of User | Contact Us | UJ PAIA